jou liefde begroet
sal jy glimlag?
‘my wulpsgeit vir jou eis’
‘elke letter in my ontsyfer’
‘die boodskap vir jou gryp’
‘vir my kan kwaad raak’
môre vir my glimlag
net omdat jy my ken
‘my bestaan waardeer’
MY vir jou neem
om die dag van môre
te ‘survive’