ek kan jou oë voel
ek kan jou glimlag sien
ek speel in jou kamera se lens
met woord sonder grens
ek ruik jou fluister
van jou gedagtes
loer vir jou begeertes
wat spreek sonder woorde
voel jou aanraking
sonder liggaamlike warmte
my gedagtes wat om jou rol
sonder dat ek dit forseer
elke minuut en sekond
om jou gesentreerd
weet net my lief
ek is hier
ek kan jou glimlag sien
ek speel in jou kamera se lens
met woord sonder grens
ek ruik jou fluister
van jou gedagtes
loer vir jou begeertes
wat spreek sonder woorde
voel jou aanraking
sonder liggaamlike warmte
my gedagtes wat om jou rol
sonder dat ek dit forseer
elke minuut en sekond
om jou gesentreerd
weet net my lief
ek is hier