Wanneer middernag kom
en jy onder my hande blom
wanneer jou cinderella skoene uitgeskop is
en jy uit elke gedagte in my kop is
wanneer jy real is hier by my in my bed is
wanneer jy in my elke hart se klop is
my elke sintuig gespan is
en ons elke oomblik saam
so spesiaal en so kosbaar is
wanneer dit net ek en jy is
en al wat saakmaak
ons tyd bymekaar is
wanneer ñ sprokie nie meer
net ñ sprokie is
maar waar is
weet net
dat my hart
ñ dankbare hart is .
Ek is lief vir jou .
( 06/05/2011 00h14 )
en jy onder my hande blom
wanneer jou cinderella skoene uitgeskop is
en jy uit elke gedagte in my kop is
wanneer jy real is hier by my in my bed is
wanneer jy in my elke hart se klop is
my elke sintuig gespan is
en ons elke oomblik saam
so spesiaal en so kosbaar is
wanneer dit net ek en jy is
en al wat saakmaak
ons tyd bymekaar is
wanneer ñ sprokie nie meer
net ñ sprokie is
maar waar is
weet net
dat my hart
ñ dankbare hart is .
Ek is lief vir jou .
( 06/05/2011 00h14 )