Baby dink Mabote
dink ek en jy
Baby al wat ek vra
is wees net lief vir my .
Tussen kranse
wat rots
tussen kranse
wat trots
skryf ons ons eie sprokie
ek en jy .
En vannag
in my drome
glimlag die sonnies
geel vir my .
( 23/09/2011 23h15 )
dink ek en jy
Baby al wat ek vra
is wees net lief vir my .
Tussen kranse
wat rots
tussen kranse
wat trots
skryf ons ons eie sprokie
ek en jy .
En vannag
in my drome
glimlag die sonnies
geel vir my .
( 23/09/2011 23h15 )