FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Drome

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Drome Empty Drome

    Post by Barend Fri 02 Mar 2012, 7:35 pm

    Drome

    Dans op wolke, sweef saam arende
    dalk kry jou drome vlerke
    vlieg oor die rande van die aarde

    jou drome het geen perke
    oor grasvlaktes waar die kosmos blom
    deur die bosveld waar leeus grom

    verby sandvlaktes waar die Kalahari skree
    langs die landsgrense by die see
    die wildtuin waar die buffels draf
    tot by totuis se graf

    die wereld verken deur jou geestesoog
    gesping op katoenwolke
    gegly op reënboë

    © Barend van Huysen

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 10:09 am