FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Tussen Ons

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Tussen Ons Empty Tussen Ons

    Post by Enid Wed 28 Sep 2011, 3:59 pm

    vanaand wil ek fetus in jou greep
    jou ewige hitte teen my lyf
    hardloop, sing, glimlag
    net vir my soen, van jou
    in jou arms brug, terwyl tyd snoer

    rank in jou manlike geur
    my sagte olyfolie vel teen jou reuk
    net ons aroma gevleg ingemekaar
    tot ons sweet en hitte verswyg

    my lief ek wil
    my vingers deur joune vleg
    my tone teen joune druk
    ons môre’s onderhandel

    diep in jou hart instaar
    en elke seer met my oë verteer

    ek wil verewig by jou bly
    om nooit weer, seer te voel
    nie meer hartseer te verstaan
    nooit weer te vergaan
    want tussen ons my lief
    het seer geen bestaan.
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Besoeker Wed 28 Sep 2011, 4:05 pm

    aai dis mooi - metafoorlus om te lees , en sprekend vir diepe passies, EnidVrou!
    avatar
    Guest
    Guest


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 4:06 pm

    aggg nee hell man Enid!! as ek 'n so n beeldskone ode aan liefde lees oorweeg ek vir 'n oomblik om iewers 'n tweedehandse hart te loop soek en dalk weer iemand lief te kry!!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Enid Wed 28 Sep 2011, 4:07 pm

    dankie julle, maar dis 'n ou ding die Very Happy by the way sal jou goed Nala hehe
    avatar
    Guest
    Guest


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 4:08 pm

    teendeel is reeds oor en oor bewys,.. koop tweedhandse boeke eerder as harte verskaf my meer plesier
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Enid Wed 28 Sep 2011, 4:17 pm

    hoe lyk dit met MILLS and BOOM Nala hehehehehe ?
    avatar
    Guest
    Guest


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 4:20 pm

    Shocked Evil or Very Mad @##$#%@ lees liewer agterkant van iemand anders se Sowetan oppie bus
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Enid Wed 28 Sep 2011, 4:26 pm

    sonder die D????
    avatar
    Guest
    Guest


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 4:28 pm

    in What a Face er What a Face aa What a Face !!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Enid Wed 28 Sep 2011, 4:42 pm

    mooi man...ek hou van jou tekeninge Very Happy
    avatar
    Guest
    Guest


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 4:47 pm

    maar ons verloor perspektief jou gedig is wondermooi en teer ,...en ek het besluit ek sal nie ingaan vir tweedehandse hart of liefde net boeke
    avatar
    Nico10


    Posts | Bydraes : 57
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 38

    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Nico10 Wed 28 Sep 2011, 10:41 pm

    Hierdie is 'n besonderse vers. 'n Lus om te lees. Ek salueer jou.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Claira Summers Wed 28 Sep 2011, 10:47 pm

    Baie Baie Mooi Enid, Wel gedaan
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Enid Thu 29 Sep 2011, 7:16 pm

    dankie Nico en Claire, waardeer julle deelname Very Happy
    avatar
    Guest
    Guest


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Guest Thu 29 Sep 2011, 8:03 pm

    gmmfff wonner nog oor 2nd hand orgaan mark elke keer ek dit lees

    Sponsored content


    Tussen Ons Empty Re: Tussen Ons

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 11:57 pm