Lig tussen twee

    Share
    avatar
    Camsica

    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 35

    Lig tussen twee

    Post by Camsica on Thu 26 Apr 2012, 9:39 pm


    Vanaand hier
    in die kerslig
    passievlam
    middernag verby.

    In hierdie uur
    word ek weggevoer
    deur ons silhoeët-figure
    wat Picasso
    teen die mure.

    Ek raam
    hierdie oomblik
    met jou naam
    in snakskrif
    onderaan.

    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Re: Lig tussen twee

    Post by Rudi Coetzer on Mon 30 Apr 2012, 12:49 pm

    pragtig.
    en kosbaar.
    liefit.

      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:40 am