FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Passie-party tussen jou en my Ω

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Passie-party tussen jou en my  Ω Empty Passie-party tussen jou en my Ω

    Post by Rudi Coetzer Wed 26 Oct 2011, 12:56 am

    Ek en jy steek die passievuur
    in mekaar se binneste aan
    soos ñ oujaarsaand beach bon fire
    op ons eie privaat strand .

    Ons liggame glim
    naak natgesweet in die maanlig
    soos ons oormekaar gly
    en opmekaar klim –
    ons ons honger vir mekaar stil
    en dit in ʼn orgasmiese fees
    tot uiting bring .

    In ons surealistiese after play
    waar elke senuwee – en genotpunt
    super sensitief gespan is
    en jou vingers , hande , tong en mond
    my tydsaam weer
    en weer ontdek ,
    breek die dag buite in geluid en kleur
    en het die oggendstond
    glimgoud in die mond .


    ( Ω G-kol 11/11/2010 09h52 )
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Passie-party tussen jou en my  Ω Empty Re: Passie-party tussen jou en my Ω

    Post by Claira Summers Wed 26 Oct 2011, 2:56 am

    Passievol - hou baie van 'breek die dag buite in geluid en kleur, en het die oggendstond glimgoud in die mond! Natuur ontmoet menslike natuur.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Passie-party tussen jou en my  Ω Empty Re: Passie-party tussen jou en my Ω

    Post by Rudi Coetzer Wed 26 Oct 2011, 3:55 am

    Baie dankie
    (G-kol is my vroulike kreatiewe persoon/digteres....maar sy skryf maar min..seker so 5 werke of so....die is die 1ste een wat ek op FS geplaas het...)

    Sponsored content


    Passie-party tussen jou en my  Ω Empty Re: Passie-party tussen jou en my Ω

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 3:17 pm