soms, net soms, in die donker word ek bang,
vir goeters en gruwel wat my HOOP wil vang,
skimme van eer-gister wat met krom vingers draai,
my wense vertrap en my drome verraai,
soms, net soms lyk more vir my grys
en soek ek weer die voetpad wat na helder horisonne reis
23-08-2011