FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Soms ver

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Soms ver Empty Soms ver

    Post by Manie Jackson Tue 13 Sep 2011, 12:31 pm

    My oe gaan toe
    Maanlig skyn op ons
    Drome kom oor ons
    Soet kan ek die lewe proe

    Op die stofpad kom n ruiter aan
    In die oggend se grou kom hy voor my staan
    Salpeter en dou drup op die grond
    ‘n briefie word gehou en hy moet gaan
    Hastig verdwyn sy siloet in die stof
    Oppad na n toekoms dof

    Sy skryf dat sy verlang
    En van die Naweek se kerssang
    Van blomme in die veld
    Sonder haar held

      Current date/time is Mon 06 May 2024, 6:11 pm