FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    in die oggend

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    in die oggend Empty in die oggend

    Post by johanpiek Thu 15 Sep 2011, 1:10 pm

    vroeg more
    duif koer koer wakker gemaak
    son wat haastig die maan van sy pos aflos
    jong blare en bloeisels wat skaam skaam hul verskyning maak
    boomtakke wat oornag verklee het in groen baadjies
    natuurskoon wat onbeskryflik skoon en soet is

    blomkleure sonder gelyke
    natuur reuke ongeewenaard
    skoenlappers wat uit die niet verskyn
    goggatjies oraloor
    bytjies woelig met hul taak

    dan se ek dank U HEER
    dankie HEER dat ek kan sien
    dankie HEER vir nog 'n dag
    nog 'n week
    nog 'n maand
    nog 'n seisoen
    nog 'n jaar
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    in die oggend Empty Re: in die oggend

    Post by AmmieMoon Fri 16 Sep 2011, 12:52 pm

    Big Blue, hierdie is een besonderse jubellied vir die lewe ! Stunning ! Like a Star @ heaven
    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    in die oggend Empty Re: in die oggend

    Post by johanpiek Fri 16 Sep 2011, 2:11 pm

    thanx ammieeeeeee
    girllivinginherdreams
    girllivinginherdreams


    Location | Ligging : Swakopmund Namibia
    Posts | Bydraes : 76
    Points | Punte : 106
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 43

    in die oggend Empty Re: in die oggend

    Post by girllivinginherdreams Fri 16 Sep 2011, 2:16 pm

    soo mooi Smile pyk!!!

    Sponsored content


    in die oggend Empty Re: in die oggend

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 03 May 2024, 7:15 am