FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oggend gebed

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Oggend gebed Empty Oggend gebed

    Post by Manie Jackson Tue 13 Sep 2011, 12:32 pm


    Op die wysie van “Lied van die ahambra”

    O, YHWH seen my!
    As ek tot U nader
    YHWH U’s my Vader
    Reik U hand na my

    YAH ek loof U naam
    Hier binne my kamer
    YAH slaan tog ag
    Wyl ek op U wag

    Red U volk vandag
    Kyk dis lank al nag
    En maak ons ook sterk
    Om vir U te werk.

      Current date/time is Fri 03 May 2024, 6:35 am