Kombuis ruik na rook.
Stoof vaal van week se kook.
Ketel nog koud en stil
En ek wonder wat jy wil.
Maak gordyne oop.
Om skemer weg te stroop
November maand se Somer son
Koring are goud rondom.
Weg van swart geboude paaie
Vroeg tot laat, kronkel en draaie.
Word ek elke dag gesteel
Om te arbei vir my deel.
Mag die Vader aan my so toedoen
Dat ek nie myself sal roem
Dat in my oe behaag
Die genade van eie krag.
Manie Jackson
Stoof vaal van week se kook.
Ketel nog koud en stil
En ek wonder wat jy wil.
Maak gordyne oop.
Om skemer weg te stroop
November maand se Somer son
Koring are goud rondom.
Weg van swart geboude paaie
Vroeg tot laat, kronkel en draaie.
Word ek elke dag gesteel
Om te arbei vir my deel.
Mag die Vader aan my so toedoen
Dat ek nie myself sal roem
Dat in my oe behaag
Die genade van eie krag.
Manie Jackson