FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    My droom beminde.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    My droom beminde. Empty My droom beminde.

    Post by Manie Jackson Thu 15 Sep 2011, 12:04 pm

    ‘n Nuwe dag het gebreek,
    Jou blik voor my maak my week.
    Binne my kokend begeerte
    Om naby jou te wees.

    ‘n Prinses wat voor my verskyn
    In skemer lig, jou vel wit room.
    Ongerepte strande – ‘n droom
    Jy die bron van vreugde waar ek myn

    Perfek is jy gegiet, gevorm.
    Afge-ets jou swart hare, git in die nag.
    Donker oor jou skouers.
    Aangenaam om te betrag

    Jou oe blou van die hemel
    Water-poelle van verfrising.
    As ek staar Word ek bedwemel
    Verdwaal ek in tydlose sfere by jou.

    Jou elke beweeging so bekoorlik
    By jou voel ek man – behoorlik!
    Jou elke asemtog – begeerlik!
    Smagtend na jou – eerlik!

    Is jy n vars more tuin
    Blomme, kleure, soet Jasmyn!
    Is my behoefte om by jou te wees.
    In lighaam ook in gees.

    Eg koninglik om te aanskou
    Kan ek skaars my oe van jou afhou!
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    My droom beminde. Empty Re: My droom beminde.

    Post by Enid Thu 15 Sep 2011, 3:11 pm

    dit is opreg mooi
    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    My droom beminde. Empty Re: My droom beminde.

    Post by Manie Jackson Thu 15 Sep 2011, 6:31 pm

    Dankie! Smile
    Isabel Q
    Isabel Q


    Location | Ligging : Paarl, Western Cape
    Posts | Bydraes : 40
    Points | Punte : 62
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 43

    My droom beminde. Empty Re: My droom beminde.

    Post by Isabel Q Thu 15 Sep 2011, 6:43 pm

    Sjoe Manie dis vreeslik mooi geskryf, elke vrou se begeerte dat haar man haar so bemin! Soos jy haar beskryf sien mens haar skoons voor jou staan!
    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    My droom beminde. Empty Re: My droom beminde.

    Post by Manie Jackson Thu 15 Sep 2011, 9:30 pm

    Daar is niks mooier as n vrou nie. Dankie! lees Skeppings kroon

    Sponsored content


    My droom beminde. Empty Re: My droom beminde.

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 11:35 am