tussen planete wonder sweef
sy ligvoets sonder swaartekrag
oor die held in haar droomwêreld
sprokie mooi van net haar en sy bestaan
naelstring bostik gebind aanmekaar
op ‘n eiland van geen bestaan
vas gestaar in mekaar se kyk
wat sonder spraak soveel sê
more gaan hulle nog hê
sy ligvoets sonder swaartekrag
oor die held in haar droomwêreld
sprokie mooi van net haar en sy bestaan
naelstring bostik gebind aanmekaar
op ‘n eiland van geen bestaan
vas gestaar in mekaar se kyk
wat sonder spraak soveel sê
more gaan hulle nog hê