lank verlang

    Share
    avatar
    Elmi

    Location | Ligging : Kaapstad
    Posts | Bydraes : 28
    Points | Punte : 70
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-07
    Age | Ouderdom : 48

    lank verlang

    Post by Elmi on Tue 03 Apr 2012, 7:07 pm

    Lank verlang

    geelgoud flertse breek 'n nag
    lang verlang herinnering
    na skynwit luna ets
    teen 'n lila muur

    wanneer weer gou vergeet
    tussen toe en nou
    sypel dof verbeel
    uit weggooi wit

    Elmi ©

      Current date/time is Mon 24 Jul 2017, 7:28 am