FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die gebreekte rym gedig ( 16 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die gebreekte rym gedig ( 16 ) Empty Die gebreekte rym gedig ( 16 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 31 Jan 2012, 12:19 pm

    Ek soek die lower
    van ñ ou Burgererf-tuin
    waar natuur se offer van prag
    vrede bring vir ñ moeë-hart
    en ñ hunker-siel moeiteloos betower .

    Ek soek my wêreldjie klein
    sonder elke dag
    se realiteit se onnodige smart
    spitstyd se traffic-rush
    en skilpad-ure sonder jou .


    ( 27/01/2012 16h52 )

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 11:15 am