FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die onvoltooide gedig ( 5 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die onvoltooide gedig ( 5 )   Empty Die onvoltooide gedig ( 5 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 31 Oct 2011, 2:11 pm

    By jou hart se Autobank
    staan ek geduldig en wag
    ( want dis Offline )
    sodat ek my hart
    se lugtyd
    aan kan vul

    ( 01/08/2008 17h58 )

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 12:41 pm