FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die betekenislose gedig ( 3 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die betekenislose gedig ( 3 ) Empty Die betekenislose gedig ( 3 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 27 Oct 2011, 5:50 pm

    Die herfs-blaartjie-bootjie
    warrel en dwarrel en dryf
    onveilig op die wind se hande ,
    plons saggies neer in die rivier
    en vaar rigtingloos-rondom-talie
    rivier af om verder af
    uit te spoel
    bruin-swart te verkleur
    en kompos te word .


    ( 05/04/2010 10h58 )

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 12:26 pm