Ek sit op die bankie
in die parkie
en speel met my
slangetjie
2 seuns stap verby
stop en staar na my
die een stap nader
ek vra hom
wat hy wil hê
en hy sê :
“ Oom , rubberslange
is vir kinders ”
( 14/04/2008 21h16 )
in die parkie
en speel met my
slangetjie
2 seuns stap verby
stop en staar na my
die een stap nader
ek vra hom
wat hy wil hê
en hy sê :
“ Oom , rubberslange
is vir kinders ”
( 14/04/2008 21h16 )