In die nag
wanneer drome kom
ek en jy
na droomland reis
waar realisme surrealisties op ons wag
om die krom
van ek en jy
reguit te buig .
( * so droom ek en jy saam my Feëtjievrou
05/12/2011 20h37 )
>>Fotograaf : Jessica Campher
wanneer drome kom
ek en jy
na droomland reis
waar realisme surrealisties op ons wag
om die krom
van ek en jy
reguit te buig .
( * so droom ek en jy saam my Feëtjievrou
05/12/2011 20h37 )
>>Fotograaf : Jessica Campher
- Attachments
- Surealistiese reis.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (11 Kb) Downloaded 0 times