FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Oomblik vir altyd ( 40 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 40 ) Empty Oomblik vir altyd ( 40 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 30 Jan 2012, 3:10 pm

    Presies die regte oomblik
    op die perfekte uur
    neon die opkomende son
    van agter af die kleurvolle Christusfiguur

    laat engel die sagte blik
    in die bruin van Sy omgee-oë

    en laat vlam sy hare van vaal
    na goud wat skitter .

    Sou jy in daardie oomblik
    met jou rug vooroor-geboë
    gekniel voor in die Katedraal
    met jou siel wat pyn en jou hart wat bitter
    opkyk , na die kleurvolle loodglas-Christusfiguur
    wat met sy hande liefdevol in seëninge uitreik na jou
    in hierdie donker-uur
    van die gebreekte moedelose-jou ,
    sal jou oë oopgaan
    die wêreld van jou skouers afrol
    en jy opstaan
    met lewe wat in jou oë vol .


    ( 24/01/2012 22h13 )
    >>Foto verskaf deur : Helen-Marie Rust
    ( Dankie daarvoor . Weet nie wie die fotograaf is nie )
    Attachments
    Oomblik vir altyd ( 40 ) AttachmentOomblik vir altyd 40 foto..jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (215 Kb) Downloaded 0 times


    Last edited by Rudi Coetzer on Mon 30 Jan 2012, 3:32 pm; edited 1 time in total
    avatar
    Adele Meyer Smit


    Posts | Bydraes : 10
    Points | Punte : 10
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 54

    Oomblik vir altyd ( 40 ) Empty Re: Oomblik vir altyd ( 40 )

    Post by Adele Meyer Smit Mon 30 Jan 2012, 3:20 pm

    Wow dit is awesome !!! Ek lief lief lief !! I love you
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 40 ) Empty Re: Oomblik vir altyd ( 40 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 30 Jan 2012, 3:58 pm

    Ag baie dankie Adele. Very Happy

    Sponsored content


    Oomblik vir altyd ( 40 ) Empty Re: Oomblik vir altyd ( 40 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 8:40 am