FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oomblik vir altyd

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd Empty Oomblik vir altyd

    Post by Rudi Coetzer Thu 10 Nov 2011, 3:02 pm

    My hele ek is overwhelm
    deur jou hele jy
    jy beteken
    die wêreld vir my

    en as jy moet weet
    ek wil nie een oomblik
    van my lewe
    verder sonder jou lewe nie .



    ( 31/08/2008 11h47 )

      Current date/time is Fri 03 May 2024, 2:20 am