Jy ruik nog na laasnag se liefdemaak
en terwyl ek uit die droom ontwaak
onthou ek jou engel-gesig weer en weer
en jou kersvlam-oë wat my hipnotiseer .
( 21/03/2011 19h17 )
en terwyl ek uit die droom ontwaak
onthou ek jou engel-gesig weer en weer
en jou kersvlam-oë wat my hipnotiseer .
( 21/03/2011 19h17 )