FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Kantlyn hoop

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Kantlyn hoop Empty Kantlyn hoop

    Post by BennyB Sat 21 Jan 2012, 3:01 am


    vier oë kwyt
    waar woorde kalifa dans
    skemer oogwink
    in sag kerslig stolling
    oor ronde rant afgrond
    in straatkafee verlange
    as stom voete puntgesweis
    rus in Nebo soek

    koud sweet breek
    teen rou smet
    in my stil sag binneste
    swart ink dof
    teen gekrulde geel
    se ou boek beloftes

    drome lê sja-gryn blou
    in ou roes verlange
    in my hande
    sê sag eg
    uitgestrek na jou

    ek kan nie meer negeer
    kan nie meer net hoop
    oor miskien in eendag
    as jy dalk sal sien
    dalk sal voel
    my sagte klop
    as my hart vir ’n wyle
    sy teater gordyn ooptrek

    hart in hand staan emosies
    teen kantlyn verlange
    en woorde nou teaterkas
    in my dwase hoop
    se geel
    ou boek beloftes

    BennyB
    © 18/01/2011 Barend Booysen
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Kantlyn hoop Empty Re: Kantlyn hoop

    Post by Claira Summers Sat 21 Jan 2012, 5:33 am

    Kompleks, maar die leser kan die boodskap in die verse uitlig. Baie treffend soos altyd Benny. Knap stukkie werk in my leke mening.
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Kantlyn hoop Empty Re: Kantlyn hoop

    Post by BennyB Mon 20 Feb 2012, 2:08 am

    Baie dankie vir die lees en terugvoer. Waardeer dit baie What a Face
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Kantlyn hoop Empty Re: Kantlyn hoop

    Post by Enid Wed 22 Feb 2012, 7:21 pm

    ouch eina...diep en intens beskryf
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Kantlyn hoop Empty Re: Kantlyn hoop

    Post by Claira Summers Wed 22 Feb 2012, 11:17 pm

    Na my twede lees is dit selfs nog mooier !
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Kantlyn hoop Empty Re: Kantlyn hoop

    Post by BennyB Thu 23 Feb 2012, 1:25 am

    WOW...Baie dankie Enid en Claira, beteken moerse baie!!! What a Face

    Sponsored content


    Kantlyn hoop Empty Re: Kantlyn hoop

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 4:42 am