Oomblik vir altyd ( 33 )

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Oomblik vir altyd ( 33 )

    Post by Rudi Coetzer on Thu 12 Jan 2012, 2:13 pm

    Vanoggend was dagbreek
    sommer so anders
    sommer soveel mooier
    soos wilde-see se branders
    wat prisma-sproei oor rotse breek
    en toe sirkel-son
    oos verskyn was hy sommer rooier .

    Die kaleidoskoop-horison
    was sommer hier naby my
    soos jy
    ek kon my in die oomblik verloor
    en my hartklop bo die branders hoor .


    ( 26/02/2011 17h22 )
    avatar
    Sekelmaantjie

    Location | Ligging : Saldanhabaai, Kaapse Weskus
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 47
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-01
    Age | Ouderdom : 18

    Re: Oomblik vir altyd ( 33 )

    Post by Sekelmaantjie on Sat 14 Jan 2012, 12:29 am

    Great! Dis great! Rolling Eyes
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Oomblik vir altyd ( 33 )

    Post by Rudi Coetzer on Sun 15 Jan 2012, 4:27 am

    ag groot warm dankie smile vir jou Sekelmaantjie Very Happy

    Sponsored content

    Re: Oomblik vir altyd ( 33 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 20 Sep 2017, 7:24 am