FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Oomblik vir altyd ( 30 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 30 )   Empty Oomblik vir altyd ( 30 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 22 Dec 2011, 5:38 pm

    My vingers
    skiet wortel
    in die klamwarm
    sweetgrond van jou lyf
    waarin ek
    later vannag
    ñ boom gaan plant .

    Die palms van my hande
    dien as seismograaf
    vir die skuddings
    wat my tong
    uit die aarde
    van jou lyf
    laat bewe .

    My mond vuur
    die simmerende vulkaan
    diep binne jou
    tot uitbarsting
    toe aan .

    En op die oomblik
    wat jy wil ontplof
    tref die kuns
    van my liefdemaak
    jou soos ñ meteoriet .

    Terwyl sterre
    in jou brein verskiet
    koepel jy
    onder my

    en is die oomblik
    vervolmaak .


    ( 31/12/2010 20h36 )
    lerasmus
    lerasmus


    Location | Ligging : Johannesburg
    Posts | Bydraes : 2
    Points | Punte : 4
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-29
    Age | Ouderdom : 55

    Oomblik vir altyd ( 30 )   Empty Re: Oomblik vir altyd ( 30 )

    Post by lerasmus Thu 22 Dec 2011, 5:59 pm

    Genade genugtig gedorie - hierdie is onaardig warm en briljant geskryf! Shocked
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 30 )   Empty Re: Oomblik vir altyd ( 30 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 22 Dec 2011, 6:04 pm

    cheers
    yeah!
    lekker om jou UITEINDELIK op FS te sien!!!!!!!!!!!!!
    Hoop jy plaas gou van jou gedigte!EK kyk uit.
    Dankie vir die kommentaar ook.'
    Waardeer dit.....
    (Ja,die ene registreer 8 op die Richterskaal....hehehehehe)
    Very Happy

    Sponsored content


    Oomblik vir altyd ( 30 )   Empty Re: Oomblik vir altyd ( 30 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 4:37 pm