FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oomblik vir altyd ( 29 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 29 ) Empty Oomblik vir altyd ( 29 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 21 Dec 2011, 2:04 pm

    Jou nagrokkie kant
    feëtjevlerk-fyn
    in vlekkelose wit
    en jy is
    my hart se bruid
    uit Sprokiesland ,
    met rose rooi
    en blaartjies groen
    raagfyn op jou
    nagrokkie geborduur .

    En nou
    onder hierdie sterrenag
    met my hart vol vuur

    weet ek dat hierdie oomblik
    saam met jou
    ñ oomblik vir altyd
    is .


    ( 29/12/2010 23h06 )
    Attachments
    Oomblik vir altyd ( 29 ) AttachmentBaby bekkie blom in kleur.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (106 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 1:25 pm