Baby , my bekkie bokkie-blom
dit is diepasem-haal-oomblikke
wanneer jy jou mooimaak-dinge doen
terwyl ek kan lê vir jou kan kyk .
Baby , my bekkie bokkie-blom
my hart mis ñ beat –
as jy net kon voel wat ek voel
en weet hoe beautiful jy vir my lyk .
Baby , my bekkie bokkie-blom
vanaand paint ons die city red .
Mwah !
( 17/06/2011 17h26 )
dit is diepasem-haal-oomblikke
wanneer jy jou mooimaak-dinge doen
terwyl ek kan lê vir jou kan kyk .
Baby , my bekkie bokkie-blom
my hart mis ñ beat –
as jy net kon voel wat ek voel
en weet hoe beautiful jy vir my lyk .
Baby , my bekkie bokkie-blom
vanaand paint ons die city red .
Mwah !
( 17/06/2011 17h26 )
- Attachments
- My baby in swart&wit.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (29 Kb) Downloaded 0 times