Ek het neon-pienk op my brein
want die vrou wat dit aan het
drives me completely insane .
Sy het ñ body to die for
a soul to cry for
en ñ glimlag wat net
so beautiful is
en so onweerstaanbaar is
dat selfs ñ blinde dit nie
kan weerstaan nie .
( 29/03/2011 18h50 )
want die vrou wat dit aan het
drives me completely insane .
Sy het ñ body to die for
a soul to cry for
en ñ glimlag wat net
so beautiful is
en so onweerstaanbaar is
dat selfs ñ blinde dit nie
kan weerstaan nie .
( 29/03/2011 18h50 )