FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Oomblik vir altyd ( 7 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Oomblik vir altyd ( 7 ) Empty Oomblik vir altyd ( 7 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 21 Nov 2011, 1:33 pm

    Sy 69
    in die 70’s van my hart .

    Ek was 13
    en sy ook
    en haar bysteek-borsies ook .

    Nou , op hierdie oomblik
    swem ek in die
    hooggety-blou van haar oë .


    ( 14/04/2009 14h00 )

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 7:21 am