FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die wiskunde van liefde

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die wiskunde van liefde Empty Die wiskunde van liefde

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 2:52 am

    Ek tel my tekortkominge
    op een hand

    dis genoeg
    om jou te verloor

    ( 27/09/2008 11h55 )
    avatar
    Barend Steenkamp


    Location | Ligging : Bloemfontein
    Posts | Bydraes : 16
    Points | Punte : 24
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-02
    Age | Ouderdom : 67

    Die wiskunde van liefde Empty Re: Die wiskunde van liefde

    Post by Barend Steenkamp Mon 14 Nov 2011, 6:38 am

    Rudi kan ek hand bysit? Mens moet meer as tweede minste wees.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die wiskunde van liefde Empty Re: Die wiskunde van liefde

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 3:09 pm

    jys reg..maar jy weet mos hoe dit gaan....mens is mos maar bang om rejext te word..veral deur daai persoon wat jou hart laat vinniger klop.....

    Sponsored content


    Die wiskunde van liefde Empty Re: Die wiskunde van liefde

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 20 May 2024, 3:35 am