FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die voltooide gedig ( 8 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die voltooide gedig ( 8 ) Empty Die voltooide gedig ( 8 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 03 Nov 2011, 4:41 pm

    Jy
    mesmeriseer
    my

    jy
    bekoor
    my .

    Ek is geheel en al
    onder jou betowering

    liggaam
    verstand
    en siel .

    Soms kruip mens
    onder die gewig
    van die lewe se realiteit –

    hartseer
    hartbreek
    teleurstelling
    twyfel

    en ander onaangename
    donkernag oomblikke .

    Soms is mens onvoltooid .

    Soms kniel mens
    onder die seëninge
    van die lewe se realiteit –

    geluk
    genade
    vreude
    vervulling

    en ander aangename
    sonskyndag oomblikke .

    Jy voltooi my .


    ( 07/03/2011 21h22 )
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Die voltooide gedig ( 8 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 8 )

    Post by Louisa van Vliet Sat 05 Nov 2011, 10:13 pm

    Pragtige woorde wat die gedig bevat.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die voltooide gedig ( 8 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 8 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 07 Nov 2011, 1:42 pm

    Hi daar Louisa.ag baie dankie waardeer dit.
    (die enetjie is vir my ook spesiaal) Very Happy
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Die voltooide gedig ( 8 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 8 )

    Post by Louisa van Vliet Mon 07 Nov 2011, 2:23 pm

    My plesier

    Sponsored content


    Die voltooide gedig ( 8 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 8 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 12:16 pm