FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die voltooide gedig ( 4 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die voltooide gedig ( 4 ) Empty Die voltooide gedig ( 4 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 28 Oct 2011, 3:14 pm

    Ent my in
    teen die polio
    van jou pyn
    wat my liggaam
    misvorm
    en my moeder
    se hart breek .


    ( 26/03/2010 12h53 )
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die voltooide gedig ( 4 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 4 )

    Post by AmmieMoon Sun 30 Oct 2011, 1:30 am

    GIGGEL....Grapgat! rendeer
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die voltooide gedig ( 4 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 4 )

    Post by AmmieMoon Sun 30 Oct 2011, 1:33 am

    Ag sorry...shit.....sien ek nou eers die versie daar doer in die hoekie raak...ek dog dis net 'n titel met geen inhoud (nl 'n werklike onvoltooide-infact on-beginde-gedig)....sorry sorry (bloos)...giggel Like a Star @ heaven
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die voltooide gedig ( 4 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 4 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 31 Oct 2011, 12:01 am

    hehehe..lees jou 1ste kommentaar en dink:ehm..dis dan n BAIE erenstige gedig.....
    en toe lees ek jou 2e ene.... Laughing

    Sponsored content


    Die voltooide gedig ( 4 ) Empty Re: Die voltooide gedig ( 4 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 1:00 pm