Wanneer jou lewe
se storm-drein
verstop is
en dit wolk-breuk
swart en seer en pyn
en jou hart se strate
is in vloed-
hou moed ,
die son
sal wel weer skyn .
( 30/03/2010 11h39 )
se storm-drein
verstop is
en dit wolk-breuk
swart en seer en pyn
en jou hart se strate
is in vloed-
hou moed ,
die son
sal wel weer skyn .
( 30/03/2010 11h39 )