FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die voltooide gedig ( 6 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die voltooide gedig ( 6 ) Empty Die voltooide gedig ( 6 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 01 Nov 2011, 2:54 pm

    Vir eers
    begrawe ek my gisters
    in ñ vlak ongemerkte graf
    diep in ñ ondeurdringbare bos
    in die donker
    van ñ maanlose nag -

    soos ñ reeksmoordenaar .

    Miskien eendag
    spoel dit oop
    of kom iemand
    perongeluk daarop af .

    Darem het ek
    reeds die prys betaal .


    ( 13/06/2010 23h56 )

      Current date/time is Fri 17 May 2024, 1:00 pm