Flenter foto's
skerf
deur my gedagtes
kerf
ou scars
weer oop
en soos bloed
teen my lyf afloop
verdoesel dit
sigbare kraters
van my siel
sny diep, kasty
soos jou woorde
vlymskerp
slim was jy, nê
verloor kop
beskonke,
gesels die dop
gooi die dice
dis mos nice
hard soos klip
val in eie wip
sielsmoordenaar
sonder hart
you played
your part
en...
jy was nié
só smart
had your way
now
it's time to pay
en...ek lag
histeries
uit my keel
oor hierdie
bebloede
verflenterde foto
waar jy life time kry!
2011/11/02 Joan Lotz
skerf
deur my gedagtes
kerf
ou scars
weer oop
en soos bloed
teen my lyf afloop
verdoesel dit
sigbare kraters
van my siel
sny diep, kasty
soos jou woorde
vlymskerp
slim was jy, nê
verloor kop
beskonke,
gesels die dop
gooi die dice
dis mos nice
hard soos klip
val in eie wip
sielsmoordenaar
sonder hart
you played
your part
en...
jy was nié
só smart
had your way
now
it's time to pay
en...ek lag
histeries
uit my keel
oor hierdie
bebloede
verflenterde foto
waar jy life time kry!
2011/11/02 Joan Lotz
Last edited by Joan Lotz on Thu 03 Nov 2011, 3:35 pm; edited 2 times in total