FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Ou Kiekies (diguitdaging Rudi 2/11/11)

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Ou Kiekies (diguitdaging Rudi 2/11/11) Empty Ou Kiekies (diguitdaging Rudi 2/11/11)

    Post by Enid Wed 02 Nov 2011, 7:29 pm

    Flenter-fotos
    skerf
    deur my gedagtes
    kerf
    ou scars
    weer oop
    en soos bloed
    teen my lyf afloop

    herhinneringe wat my van al’s stroop
    my menswaardigheid ontneem
    ‘verlede na die hede roep’
    trane warm oor wange vloei
    met rooi oë vul
    totdat my hart in stukke val
    ‘puzzle’ stukkies om te herbou
    aan ‘n toekoms so onmoontlik

    as naelstring met
    kiekies van verlede
    gesny kon word

    sal die helderlig toekoms
    beter lyk.
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Ou Kiekies (diguitdaging Rudi 2/11/11) Empty Re: Ou Kiekies (diguitdaging Rudi 2/11/11)

    Post by AmmieMoon Wed 02 Nov 2011, 7:48 pm

    besonders en jou laaste 5 reëls span die kroon! Mooiso! Like a Star @ heaven

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 1:27 pm