FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Rudi dig-uitdaging 3-November 2011

    avatar
    Maggie


    Location | Ligging : MIDRAND
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 60
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 62

    Rudi dig-uitdaging 3-November 2011 Empty Rudi dig-uitdaging 3-November 2011

    Post by Maggie Fri 25 Nov 2011, 4:25 pm

    Rudi dig-uitdaging 3-November 2011

    My minnaar-vingers komponeer
    vir jou ‘n rock-ballade
    op die klawers van jou lyf
    terwyl ons saam van liefde leer
    as jy saggies oor my vryf
    maar die ballade wil maar net nie werk
    want jy wil dit veel laat rock
    is besig om dit op te fok
    en terwyl jy die kitaar so slaan
    is ons liefde na die maan
    toe gryp ek maar jou hande
    en breek die liefdesbande
    En byt jou minnaar vingers net daar af
    Sommer net so vir die straf
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Rudi dig-uitdaging 3-November 2011 Empty Re: Rudi dig-uitdaging 3-November 2011

    Post by Rudi Coetzer Fri 25 Nov 2011, 4:29 pm

    Ouch!!!
    a woman scorned.
    Like die ligte trant.....
    (maar die onderliggende seer en breek borrel ook oor....).
    Hierdie val nou reg in ou + Komkol se kraal.
    HY sit hier langs my en smile van oor tot oor.
    Very Happy

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 1:22 pm