FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Riemland-winter

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Riemland-winter Empty Riemland-winter

    Post by Rudi Coetzer Wed 19 Oct 2011, 1:34 pm

    Die heuwels
    die vlaktes
    vaal
    in kleur
    baie naby aan
    neutraal .

    Die oog kan sien
    die land se hart
    wroeg diep
    en swaar
    deur ñ eensame seisoen
    waarin ñ siel
    versmorend koud
    en vaal aan sy eie asem
    en lewe klou .


    ( 11/06/2011 14h29 )

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 11:18 am