FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Lente tyd.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Lente tyd. Empty Lente tyd.

    Post by Manie Jackson Tue 06 Sep 2011, 12:53 am

    Vroe oggend rustigheid,
    die neushoring se skrille fluit.
    Tarrentale wat ‘n maat roep.
    In die onderveld ‘n Hoep-hoep.
    Later as die son warmer bak,
    die plaate op die sinkdak kraak.
    Soek die houdkapper opgewonde sy maat.
    Eersdaags weer ‘n swaeltjie op my wasgoed draad.
    Al is die nagte nou nog koel,
    kan ons die draai van die seisoen voel.
    Snel ure, dae en weke verby.
    Afwagtend dat alles nuwe lewe kry.
    Opgewonde oor die veranderende tyd!
    Bly saam met dier en veld.
    Trek die Somer voels binnekort weer suid.
    Groet ons vir eers die reels wat vir Winter geld.
    Weet ons, wag ons- die lente te gemoed.

    Manie Jackson 14/8/2011

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 11:17 pm