Die koue van jou verwerping
vries my op .
Seer smelt nie
maklik nie
en lente is ñ seisoen
wat ek nie gou weer
gaan beleef nie .
( 09/07/2009 20h18 )
vries my op .
Seer smelt nie
maklik nie
en lente is ñ seisoen
wat ek nie gou weer
gaan beleef nie .
( 09/07/2009 20h18 )