FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    DIT WAS SY LAASTE UUR -

    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    DIT WAS SY LAASTE UUR - Empty DIT WAS SY LAASTE UUR -

    Post by ansiebeets Sat 15 Oct 2011, 4:50 am

    DIT WAS SY LAASTE UUR

    daar le hy in die pad
    sy ledemate pap
    'n kar hom gestamp

    sy motorfiets daar vlieg
    mense staar en staar
    hoe naar - niemand dink

    die ou is nie vermink
    sy lyf nog heel
    sy vel miskien 'n bietjie geel
    dis net stof

    nou le hy al 'n uur
    wat moet hy als verduur
    wat gaan aan ?

    sy familie kom en snik
    daar ten aanskou van vreemde oe
    hul seun verloor

    ek sien sy gesig, sy lyf
    iets binne in my ruk
    hier le hy in die pad
    waarheed is sy siel gevat !

    hoe nietig is ons nie
    oppad werk toe - gesterf
    enige oomblik kan ons sterf !
    niemand van ons weet -
    HIER is ons laaste streep ?

    Die man wat hier le
    gee sy familie krag
    hul bid dat U vir hom wag

    Dis so oneindig eensaam
    hier in die pad, met die wind
    wat die silver laken, van sy gesig wegvat

    Wie is hy - daardie man
    wat plat le in die pad
    sy ingewande vergruis
    motoriste wat verby suis

    die lewe gaan vir almal voort
    net vir hom wat daar le
    is die tyd verby -
    van sy laaste asemteug bevry !



    © Ansie Beets
    ansiebeets *>~ab

      Current date/time is Wed 08 May 2024, 4:44 am