FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Dink eers -

    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Dink eers - Empty Dink eers -

    Post by ansiebeets Sat 15 Oct 2011, 4:45 am

    dink eers -

    die lewe n verhaal wat ons nie altyd self bepaal
    ons droom, hoop, gaan aan,
    elke dag n nuwe bladsy n lewensverhaal
    ieder en elk wat jou padkruis n gedagte
    n rede hoe gering ookal, so wees bedag
    werk sag met almal wat
    jou pad kruis, herinnering aan jou
    genesing bring, op n dalk - vertrapte hart
    verwaai deur stormwinde diep weggesteek
    vir verbygangers elke dag


    © Ansie Beets
    ansiebeets *>~ab

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 2:45 pm