FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Wag eers, gee kans

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Wag eers, gee kans Empty Wag eers, gee kans

    Post by Enid Wed 26 Oct 2011, 4:08 pm

    ek kan weer glimlag
    speel tussen note
    soos viooltjies my gesiggie wys

    antwoorde het ek nie
    ek moet dit eers leef

    wees geduldig met my
    ek is in 'n proses
    proses van leer en ervaar

    stap saam met my
    lewe saam met my
    laat my lewe

    soek geluk saam met my

    moet my net nie vra
    hoe ons dit gaan doen

    ek moet dit eers leef
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Wag eers, gee kans Empty Re: Wag eers, gee kans

    Post by AmmieMoon Thu 27 Oct 2011, 8:19 pm

    .....ek moet dit eers leef !...Hoe waar is dit nie vir elke situasie in ons lewe nie...as jy iets nog nie geleef het nie, ken jy slegs ten dele.....puik vers Enid ! Like a Star @ heaven
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Wag eers, gee kans Empty Re: Wag eers, gee kans

    Post by Enid Thu 27 Oct 2011, 8:24 pm

    Dankie Ammie, ou werk van my, waardeer jou lees en kommentaar

    Sponsored content


    Wag eers, gee kans Empty Re: Wag eers, gee kans

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 08 May 2024, 11:49 am