Die ryk kleure
van hierdie plek
van hierdie aarde
waar die sand
soos kole gloei
en ek
en jy
inmekaar waarde
vind
waar warm hand
weet vind
in warm hand
en twee harte
die goedgeloof en hoop
van ñ kind se toekoms
vir mekaar klop .
Twee siele gestroop
van twyfel en traan
wat met oë wat blink
saam as een
die toekoms tegemoet gaan .
( 25/09/2011 18h37 )
* Geskryf in die hemel , te Mabote
van hierdie plek
van hierdie aarde
waar die sand
soos kole gloei
en ek
en jy
inmekaar waarde
vind
waar warm hand
weet vind
in warm hand
en twee harte
die goedgeloof en hoop
van ñ kind se toekoms
vir mekaar klop .
Twee siele gestroop
van twyfel en traan
wat met oë wat blink
saam as een
die toekoms tegemoet gaan .
( 25/09/2011 18h37 )
* Geskryf in die hemel , te Mabote