FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Jy is my tema lied

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Jy is my tema lied Empty Jy is my tema lied

    Post by Claira Summers Wed 28 Sep 2011, 4:27 am

    Jy is my Tema lied
    Die helder blou lug
    verbly my siel
    die blomme die bome
    vertroetel my oog
    ek vind tien talle goeie gedagtes geluk
    in die pragtige kleure van die reënboog verkwik
    aanraking van woorde
    maak my honger stil verplig
    die geselskap van goeie vriende
    kan my uit depressie lig

    maar Jy bly my inspirasie
    my rotsvaste graniet
    jy stem die snare van my hart
    jy is my tema lied

    Die riete en die gras
    sus my rustig sag
    ek vind krag in my kinders se oë, in hul lag
    in die pragtige geure
    van ‘n herler rooi roos
    vereer my sintuie so broos
    Die aanraking van sy
    vertroetel en verhewe my

    maar Jy bly my inspirasie
    my rotsvaste graniet
    jy stem die snare van my hart
    Jy is my temalied
    avatar
    Guest
    Guest


    Jy is my tema lied Empty Re: Jy is my tema lied

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 1:38 pm

    lieflike ode vers!!
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Jy is my tema lied Empty Re: Jy is my tema lied

    Post by Claira Summers Wed 28 Sep 2011, 6:38 pm

    Dankie Ronel.
    avatar
    Nico10


    Posts | Bydraes : 57
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 38

    Jy is my tema lied Empty Re: Jy is my tema lied

    Post by Nico10 Wed 28 Sep 2011, 10:37 pm

    Stem saam met Ronel. Goed gedoen!
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Jy is my tema lied Empty Re: Jy is my tema lied

    Post by Claira Summers Wed 28 Sep 2011, 10:42 pm

    baie dankie aan jou ook Nico

    Sponsored content


    Jy is my tema lied Empty Re: Jy is my tema lied

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 03 May 2024, 5:44 am