FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    genoeg

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    genoeg Empty genoeg

    Post by anderkant Thu 22 Sep 2011, 3:50 pm

    dis die lug se groen
    en die boom se blou
    en die lang, láng stiltes
    tussen-in

    wat ons saamvoeg
    in gees,
    al rou ons
    in die vlees.

    (Opgedra aan 'n spesiale vriendin)

    © (2011) Rudi Prinsloo
    Alle regte voorbehou / All rights reserved
    avatar
    Besoeker
    Guest


    genoeg Empty Re: genoeg

    Post by Besoeker Thu 22 Sep 2011, 4:06 pm

    gekonsentreerde paradokse wat " wedernatuur" uitroep ... {gelukkig vir die gehakkiede voetnota, wat aanbied om die spanning in die vers op te hef}
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    genoeg Empty Re: genoeg

    Post by anderkant Thu 22 Sep 2011, 4:37 pm

    Fafnir - jy het die kuns bemeester om my verse met min woorde verstommend en akuut op te som. Dankie vir jou kommentaar, ek waardeer dit opreg.
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    genoeg Empty Re: genoeg

    Post by AmmieMoon Fri 23 Sep 2011, 1:13 am

    ''...die lang, láng stiltes
    tussen-in

    wat ons saamvoeg
    in gees,
    al rou ons
    in die vlees..''.............. - Sjoe, dit sê alles...en kosbaar voorwaar !!! Like a Star @ heaven
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    genoeg Empty Re: genoeg

    Post by Julia Hill Fri 23 Sep 2011, 12:18 pm

    Rudi - sjoe! What a beautiful tribute Smile
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    genoeg Empty Re: genoeg

    Post by anderkant Fri 23 Sep 2011, 5:28 pm

    Ammie & Julia: dankie Smile

    Sponsored content


    genoeg Empty Re: genoeg

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 11:33 pm