FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    GENOEG

    avatar
    Maggie


    Location | Ligging : MIDRAND
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 60
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 62

    GENOEG Empty GENOEG

    Post by Maggie Mon 05 Dec 2011, 2:45 am


    Toe die swaard deur my liggaam gaan
    het dit my hart in twee verdeel
    my longe in twee gesplits
    net my niere vir my gelos
    en in my maag, die kos,
    maar ek kon dit nie verteer,
    want my derms was geskeur.

    Het ‘n engel vlerke nodig?
    En wat van binnegoed?
    Is dit nodig om te eet?
    Wens net ek het geweet,
    dan kan ek planne maak
    en alles hier agterlaat
    so lig soos ‘n veertjie
    hierdie aarde verlaat


      Current date/time is Sat 11 May 2024, 6:51 pm