FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    gister

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    gister Empty gister

    Post by johanpiek Mon 19 Sep 2011, 1:49 pm

    my boek van my gisters

    word sonder seremonie sag toegeslaan

    onthoue en gedagtes veilig toegemaak

    my boek heel agter op die rak vasgepak

    tyd sal die kaf en seer uitwis

    wat oorbly sal wees die mooi die nasate se onthoue

      Current date/time is Wed 08 May 2024, 9:51 pm